Kompetisie – hoe gemaak met gesinne?

Die inskrywingsgeld vir die gewigsverlieskompetisie is mos R650 en sluit, behalwe vir die ondersteunende Whattsappgroep en weeklikse raad, ook Toortsie se drie resepteboeke in.

Maar hoe gemaak as meer as een lid van ‘n gesin in een huis wil inskryf? Of ‘n groep vriende wat saam in een huis bly? Hulle wil tog nie twee of drie stelle boeke hê nie?

Wel, sulke tye maak ek ‘n vergunning. Bespreek dit vooraf met my en ons maak ‘n reëling.

Toortsie

Skrywer: Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Spring weg
%d bloggers like this: