Inskrywingsvorm – kompetisie

Banting Gewigsverliesuitdaging

Persoonlike inligting:

1. Noemnaam en van: ……………………………………………..

2. Volle name: ………………………………………………………..

3. ID Nommer: ………………………………………………………..

4. Selfoonnommer: …………………………………………………

5. Fisiese Adres: ……………………………………………………..

6. E-posadres: ……………………………………………………….

7. Naam en kontaknommer van naasbestaande: ………………………………………………….

8. Enige gesondheidsprobleme: ………………………………………

9. Enige medikasie: ……………………………………………………….

10. Mates en gewig:

11. Lengte (cm): …………………..  12. Borsmaat: ……………………..

13. Middel: …………………..

14. Heupmaat: ……………………  15. Gewig (kg): ……………………

Onderneming van aanbieder:

Ek, Magdelena Anna Burger, onderneem om alle persoonlike inligting van die kliënt konfidensieel te hou en sal slegs inligting openbaar maak as die persoon toestemming daartoe gegee het. Indien die persoon dalk inligting aan my deurgee wat lewensgevaarlik mag wees vir hom/haarself of ander persone, is ek verplig om dit aan die polisie of ander instansie oor te dra. 

Ek onderneem om my kennis ten opstigte van die Keto leefstyl na die beste van my vermoë aan elke kompetisie-deelnemer oor te dra en die deelnemer te ondersteun sover moontlik. 

Ek verklaar hiermee dat ek ‘n gekwalifiseerde Banting Coach (Nutrition Advisor) is en my opleiding ontvang het by Nutrition Network. Ek volg die Bantingleefstyl sedert Julie 2014.

Alhoewel die die deelnemer na die beste van my vermoë sal probeer help, neem hy/sy volle verantwoordelikheid vir enige gesondheistoestand wat mag voortvloei uit die kompetisie. Die deelnemer mag te enige tyd onttrek uit die kompetisie sou hy/sy so voel. 

My Nutrition Network profiel is hier te sien.

Onderneming van deelnemer:

Hiermee skryf ek in vir die gewigsverlieskompetisie soos vanaf 1 Februarie tot 30 April 2022. Ek neem deel op eie risiko en indien ek enige gesondheidsprobleme het, het ek dit eers met my dokter bespreek. Die aanbieders van die kompetisie is nie aanspreeklik in enige opsig vir my gesondheid nie. 

Ek het die R650 inskrywingsfooi uit eie keuse betaal.

Ek sertifiseer dat die inligting hierbo verskaf, reg is. 

Geteken:

………………………………………….. (Naam en van)

………………………………………….. (Datum)

Bankbesonderhede sal aan u gestuur word sodra die vorm ingevul en ge-epos is aan madeleburger@gmail.com. Stuur asb bewys van betaling.

Capitec kliënte kan deur middel van hierdie QR Kode betaal (gebruik die Scan to Pay funksie in die Capitec toepassing).

Skrywer: Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.

7 gedagtes oor “Inskrywingsvorm – kompetisie”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Spring weg
%d bloggers like this: