Wat is jou agtergrond?

Nav ‘n navraag oor my agtergrond:

B Comm en HOD – Universiteit van Stellenbosch

Sertifikaat in Vervoerekonomie – Universiteit van Johannesburg

Diploma in Christelike Nood- en Traumaberading – Hugenote Bybelinstutuut (Universiteit van Pretoria)

Diploma in Bybel- en Godsdienskunde – Hugenote Bybelinstituut (Universiteit van Pretoria)

Fasiliteerder Transformation Prayer MinistryBanting Coach – Nutrition Advisor – Nutrition Network (Noakes Foundation) – groot klem op diabetes en Keto

36 jaar ervaring van kosmaak en resepte ontwikkel in my eie huis

3 Gepubliseerde resepteboeke oor die Banting – Keto – LCHF leefstyl. In Afrikaans. Boek 1 is ook in Engels vertaal.

Gepubliseerde boek oor kinderjare.

Blog 10 jaar + (toortsie.com)

Volg self die Keto Leefstyl vir 7 en ‘n half jaar.Het 14 kg verloor en behou my gewig.

Aarbeiroomkaastert uit Toortsie 3

Toortsie

Kyk gerus HIER indien u meer van my skrywes oor die keto-leefstyl wil lees. 

Skrywer: Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Spring weg
%d bloggers like this: