Qualified Banting Coach – Nutrition Advisor

Goeiedag

My naam is Madelé Burger. Ek volg reeds sedert Julie 2014 die Banting (Keto) leefstyl. Ek is gesonder as ooit. Ek was voorheen gediagnoseer met Metaboliese Sindroom en was pre-diabetes. Ek kan met oortuiging sê dat die keto-leefstyl vir my goed is en goed gedoen het. Ek het baie energie.

Ek het reeds 3 resepteboeke vir die Banting (Keto) leefstyl geskryf en u kan HIER meer oor die boeke lees. Al drie hierdie boeke is by my te koop in gedrukte vorm. 

In 2021 het ek die Nutrition Network Advisor Training in LCHF/Keto Nutrition gedoen en het die kwalifikasie gekry as Nutrition Advisor, of Banting Coach. 

Alhoewel ek glo dat die Keto leefstyl geskik is vir die meeste persone, is my raad altyd dat jy, voor jy die leefstyl begin volg, eers jou dokter sal raadpleeg. Jy volg die leefstyl op eie risiko en ek kan ongelukkig geen verantwoordelikheid vir enige resultate of newe-effekte daarvan neem nie.

U is welkom om ook my blog, toortsie.com te volg waar ek oor verskeie onderwerpe skryf, maar reeds baie oor die Bantingleefstyl geskryf het. Lees gerus ook die suksesstories van mense wat die ketoniese leefstyl gevolg het. 

Vriendelike groete

Toortsie

Skrywer: Toortsie

'n Flitsliggie wat oral inskyn, ook waar dit soms ongemaklik is... A Flashlight whose light shines everywhere, even on places where it is not so comfortable.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

Create your website with WordPress.com
Spring weg
%d bloggers like this: